Johan Delport Die Seun van God

Loading player...
Lukas 1:35: Die engel het haar geantwoord: Die Heilige Gees sal oor jou kom en die krag van die Allerhoogste sal jou oorskadu. Daarom sal die Kind wat gebore word, heilig wees; Hy sal Seun van God genoem word. (2020 Vertaling)
6 Dec 2023 12AM English South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Kenneth Woodward - JAKOBUS‬ ‭1‬:‭22

Julle moet mense word wat dóén wat die woord sê. Moet dit nie net aanhoor nie; dan bedrieg julle julleself. JAKOBUS‬ ‭1‬:‭22‬ ‭NLV‬‬‬‬‬‬‬‬
20 Apr 1AM 2 min

Ingrid Venter - JESAJA‬ ‭58‬:‭9

Wanneer jy dan roep om hulp, sal die Here antwoord. Jy sal roep om hulp en Hy sal sê: Hier is Ek! JESAJA‬ ‭58‬:‭9‬ ‭NLV‬‬‬‬‬‬‬
17 Apr 1AM 1 min

Ernie de Meyer - 1 PETRUS‬ ‭5‬:‭10

‬‬‬‬ ‬‬‬In sy genade het God julle geroep om in Christus deel te hê aan sy ewige heerlikheid. Nadat julle ’n kort tydjie swaargekry het, sal Hy julle self weer herstel; Hy sal julle moedig, sterk en standvastig maak. 1 PETRUS‬ ‭5‬:‭10‬ ‭NLV‬‬‬‬‬‬‬‬
16 Apr 1AM 2 min

Henry Pike - JEREMIA‬ ‭30‬:‭17

Ek sal julle gesond maak en julle wonde genees,” sê die Here, “omdat julle ’n verstoteling genoem word: Sion, vir wie niemand omgee nie. JEREMIA‬ ‭30‬:‭17‬ ‭NLV‬‬‬‬‬‬‬‬
15 Apr 1AM 3 min

Lynette Beer - JOËL‬ ‭2‬:‭26

Dan sal julle oorvloedig eet en versadig wees en die Naam van die Here julle God prys wat wonderbaar met julle gehandel het, en my volk sal in ewigheid nie beskaamd staan nie. JOËL‬ ‭2‬:‭26‬ ‭AFR53‬‬‬‬‬‬‬‬
14 Apr 1AM 2 min