2024 Landbouvooruitskattings vir Suid-Afrika in 2024

Loading player...
Wandile Sihlobo, Landbousakekamer, Agbiz se hoofekonoom, vertel van die vooruitskattings vir 2024.
7 Jan 2024 10PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Yara Mila kan help daarmee!

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Die groot vraag is hoe verseker produsente koste- en hulpbron effektiwiteit, wanneer dit kom by plantvoeding? Isabel van Tonder gesels met Petro Genede, Kommersiele bestuurder van Yara Suid-Afrika, in die noorde, om meer uit te vind van die Yara Mila produk.
8 Oct 11PM 3 min