Ontdek die nuut ontwikkelde BruCo dieseldepot in Vanderbijlpark

Loading player...
Die‘BruCo Groep verskaf 'n wye reeks koolstofgebaseerde produkte en het 'n betroubare vervoerafdeling ontwikkel sowel as 'n nuut ontwikkelde dieseldepot in Vanderbijlpark. Yolanda Maartens het met Stephan Bruwer, een van die direkteure by BruCo, gepraat om meer uit te vind oor hierdie innoverende kommoditeits- en vervoermaatskappy. Besoek gerus www.brucosa.com om meer oor hul dienste te lees en om weer na hierdie gesprek te luister besoek ofm.co.za en kliek op ‘Central SA’.
9 Jan 2024 3AM English South Africa Education · Leisure

Other recent episodes

Hierdie Kinderbeskermingsweek, kom ons doen dit vir die kinders en stap saam!

In Bloemfontein vind 'n Kinderbeskerming Stap plaas die 30ste Mei 2026 in samewerking met ENGO, Vrystaat Versorging in Aksie (VVA) en Childline FS. Luchell Coetzee, maatskaplike werker by ENGO, Ashley Olivier, maatskaplike werker by VVA en Febe Groenewald, maatskaplike werker by ENGO sluit by Yolanda Maartens aan om die doel…
25 May 6AM 4 min

Lenmed Wilmed Park Hospitaal en Hartsentrum - Alex Daneel

Alex Daneel, algehele bestuurder, gesels met Yolanda Maartens oor die opgraderings en nuwe dienste se kapitaal wat Lenmed investeer het, hoekom dit belangrik is om die opgraderings en uitbreidings te doen en wat die publiek en pasiente kan verwag van die hospital.
22 May 5AM 5 min

Lenmed Wilmed Park Hospitaal en Hartsentrum - Dr. René Du Plessis

Dr. René Du Plessis gesels met Yolanda Maartens oor die hospitaal se Noodeenheid wat onlangs opgegradeer en uitgebrei is. Sy praat oor behandeling van werkverwante-beserings, soos WCA- en COID-gevalle. Gedurende die wintermaande sien mens dikwels meer siek persone en noodgevalle, sy verduidelik ook vir ons wanneer moet iemand mediese hulp…
22 May 3AM 8 min