#JouGrootKuier - Mari Bosman

Loading player...
Mari Bosman kuier in die ateljee vandag en vertel ons bietjie meer van hoe haar nuwe musiek wat later die jaar vrygestel gaan word die mark gaan oorvat.
17 Jan 2024 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Winter brandgevare

Distriks operasionele bevelvoerder Sentrale streek Stad Tshwane Brandweer, Jas Kruger, het kom kuier op #ONTBYT met Doepie en Nina Coetzer, om te gesels oor brandgevaar en veiligheid vir die opkomende Winter brandseisoen. NOODNOMMER om te bel: 112 (op selfoon).
4 May 14 min