DANIKA SMITH BEHAAL 69% ONDANKS 3 BREINOPERASIES IN ’23

Loading player...
Sy was net ’n maand van gr. 12 by die skool en die dokter het gesê sy kan daarvan vergeet om matriekeksamen te skryf, maar Danika Smith se wilskrag was sterker en het teen alle verwagtinge met byna ’n B-gemiddeld geslaag.
24 Jan 2024 1AM English South Africa Entertainment News · Music Interviews

Other recent episodes

Weet jy regtig hoe lyk die liefde? Madeleen Steenkamp gesels oor liefdes tale

Die Good Morning Breakfast gesels met kliniese sielkundige Madeleen Steenkamp, wat al meer as 33 jaar in Bloemfontein praktiseer. Madeleen spedialiseer in verhoudings en ook seksterapie. Ons praat oor "Love Languages" en hoe belangrik dit is om met jou maat jou liefdes taal en behoeftes te kommunikeer.
11 Feb 1AM 5 min