Wenkbroue lig oor Eskom se slimmeterplan - hoe gemaak met landbou?

Loading player...
Die departement van openbare ondernemings, by monde van die minister Pravin Gordan, het onthul in 'n onlangse parlementêre vraag-en-antwoordsessie, dat 31 000 huise toegerus is met slim elektrisiteitsmeters teen 'n koste van R96-miljoen – wat nie eens een persentasiepunt van die verwagte begroting van R16-miljard is nie. So slim meters word uitgerol deur Eskom, dit word beplan vir elke huishouding, maar hoe gemaak op plase waar die Eskom punt nie net die woonhuis bedien nie? Agri SA se Nicol Jansen bespreek die kwessie.
25 Jan 2024 12AM Afrikaans South Africa News · Earth Sciences

Other recent episodes

Pannar Suksesverhaal: Johan Swan oor die rol van ondersteuning wat net so belangrik is

Van genetika tot agronomiese kennis en ondersteuning, glo Pannar daarin om saam met boere te werk aan oplossings wat vertroue in besluitneming gee. Pannar Saad is ’n voorloper-saadverskaffer in Afrika, met ’n gefokusde portefeulje van toppresterende mielie-, sonneblom-, sojaboon- en graansorghumkultivars. Want wanneer dit by boerdery kom, gaan sukses oor…
14 Sep 5AM 3 min

Pannar Suksesverhaal: Johan Swan oor die sukses ten spyte van uitdagings

Vir Johan is sukses nie net die resultaat van een goeie besluit nie. Dit kom deur deeglike bestuur, die regte hulpbronne, en genetika waarop jy kan staatmaak. Pannar Saad glo daarin om saam met boere aan oplossings te werk wat hul vertroue in hul besluitneming gee. Met ’n gefokusde saadportefeulje…
14 Sep 5AM 3 min

Bek-en-klouseer: Wat is die plan?

Gedurende 'n paneelbespreking by NAMPO Alfa het dr. Dave Migley van die Herkouerveterinere Vereniging van Suid-Afrika, Jaco Liebenberg van Beefmaster-voerkraal en Dewald Olivier van RMIS met Landbouweekblad-redakteur, Chris Burgess, gesels.
16 Oct 2025 10AM 9 min