Elvis Blue se nuwe treffer "Kalahari Reën"

Loading player...
Elvis Blue het sy nuwe treffer Kalahari Reên vrygestel en 'n ene Jan Hogendyk het dit goed gedink om sommer die song te gebruik as sy "Kontrak" inskrywing
26 Jan 2024 1AM English South Africa Entertainment News · Music Interviews

Other recent episodes

Weet jy regtig hoe lyk die liefde? Madeleen Steenkamp gesels oor liefdes tale

Die Good Morning Breakfast gesels met kliniese sielkundige Madeleen Steenkamp, wat al meer as 33 jaar in Bloemfontein praktiseer. Madeleen spedialiseer in verhoudings en ook seksterapie. Ons praat oor "Love Languages" en hoe belangrik dit is om met jou maat jou liefdes taal en behoeftes te kommunikeer.
11 Feb 1AM 5 min