Zander VD Westhuizen - Hy gee my krag

--:--
Psalms 23:3 (DB): “Hy gee my die krag om elke dag reg te lewe. Soos ’n goeie gids lei Hy my elke dag om volgens sy wil te lewe. Almal in my lewe kan sien hoe belangrik God is.”
31 Jan 11PM English South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Lynette Beer - Jesaja 41:13

“Ek is die Here jou God. En Ek sê vir jou: ‘Moenie bang wees nie. Ek is daar om jou te help!’” Jesaja 41:13
18 Apr 12AM 2 min