Lucille May - Vind rus by Hom

Loading player...
Psalm 62:6-8: “Net by God vind ek rus... Hy is my rots en my redding, my veilige vesting, sodat ek stewig staan.”
8 Feb 2024 11PM English South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Henry Pike - JOHANNES 10:10

Die dief kom vir niks anders nie as om te steel, dood te maak en te vernietig. Ék het gekom sodat hulle lewe kan hê, ja, sodat hulle dit oorvloedig het. JOHANNES 10:10 NLV
24 Mar 11PM 2 min

Lynette Beer - JESAJA 41:10

Moenie bang wees nie, want Ek is by jou. Moenie ontsteld word nie, want Ek is jou God. Ek maak jou sterk en wil jou help. Ek laat jou oorwin met my regterhand wat mense red. JESAJA 41:10 NLV
23 Mar 11PM 1 min

Benescke Jv Rensburg - EKSODUS 15:2

My krag en my sterkte kom van die Here. Hy gee my die oorwinning. Hy is my God. Ek wil Hom loof. Hy was my voorouers se God. Ek wil sy Naam verhoog. EKSODUS 15:2 NLV
20 Mar 11PM 1 min

Lucio Basson - ROMEINE 3:24

Maar nou spreek God ons in sy genade vry op grond van die verlossing wat Christus Jesus vir ons verkry het – en dit sonder enige verdienste van ons kant. ROMEINE 3:24 NLV
19 Mar 11PM 1 min