#DieGrootTrek - Burgemeester Cilliers Brink (Januarie Inloer)

Loading player...
Die jaar het vinnig afgeskop en Burgemeester van Tshwane Cilliers Brink het kom inloer om vir ons te vertel van die stad se planne vir 2024.
26 Jan 2024 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Winter brandgevare

Distriks operasionele bevelvoerder Sentrale streek Stad Tshwane Brandweer, Jas Kruger, het kom kuier op #ONTBYT met Doepie en Nina Coetzer, om te gesels oor brandgevaar en veiligheid vir die opkomende Winter brandseisoen. NOODNOMMER om te bel: 112 (op selfoon).
4 May 14 min