Mense maak `n verskil. Vandag gesels ons met twee sulke mense.

Loading player...
Dale Macray is die skakel persoon vir n baie spesiale projek in Krugersdorp.
Zuleka Smit vertel van n boek spesiaal vir kinders geskryf - Ben en die groot toets.
11 Feb 2024 Afrikaans South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Die vrou in die amp

Jannie Pelser en gaste, Prof Yolanda Dreyer en drr De Wet Saaiman en Christo Benade gesels oor die vrou in die amp
31 Jan 44 min

Prof Andre Duvenhage

Jannie Pelser gesels vandag met Prof Andre Duvenhage oor sy grootword jare
10 Jan 54 min