#DieGrootTrek - Dag in die lewe van - BLOEMIS

Loading player...
Alan is ons eerste gas vir 2024 se dag in die lewe van. Hy is al vir jare n bloemis en het ook die inhuldiging van Madiba gedoen destyds asook Naas Botha se heel eerste Troue. Net voor valentynsdag gesels ons oor watse blomme die jaar gaan uitstaan en hoe presies werk sy beroep!
12 Feb 2024 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Winter brandgevare

Distriks operasionele bevelvoerder Sentrale streek Stad Tshwane Brandweer, Jas Kruger, het kom kuier op #ONTBYT met Doepie en Nina Coetzer, om te gesels oor brandgevaar en veiligheid vir die opkomende Winter brandseisoen. NOODNOMMER om te bel: 112 (op selfoon).
4 May 14 min