Kus tot kruin 15 Februarie 2024

Loading player...
Fred Orban met Shanet Richeter van die Two Oceans Aquarium Foundation oor die Seeskilpaaie wat op die Streek se kuslyn uitspoel. Wat is die redes en wat kan gedoen word as een of meer van hierdie arme babas raakgeloop word? Skakel die SKILPAD-HOTLINE by 0833001663, wat jou meer sal vertel hoe om hulle te hanteer!
15 Feb 2024 Afrikaans South Africa Entertainment News · Entertainment News

Other recent episodes

Protek: πŸ› WINTER GARDEN PESTS ARE ON THE MOVE! 🌿 06 Julie 2026

Don't let unwanted garden visitors spoil your winter garden! Join us today on SFM Streek Radio as Paul Hartzenberg from Protek explains how to identify and control some of the most common winter garden pests before they cause serious damage. We'll be discussing: 🌱 Leaf miners πŸ› Loopers & semi-loopers…
9 Jul 12 min

Kus tot kruin 🌍 Meer as Net Opruim: Die Werklikheid van Omgewingsrampe - 9 Julie 2026

Fred het 'n belangrike gesprek met Craig Viljoen, 'n kenner wat aktief betrokke is by omgewingsrampe en noodsituasies. πŸŽ™οΈ Hulle gesels oor: ⚠️ Biomassa- en karkasbestuur nΓ‘ rampe 🌊 Gevaarlike goedere wat nΓ‘ vloede op ons strande uitspoel 🌱 Gronderosie en die langtermyngevolge vir ons omgewing Hierdie is sake wat…
9 Jul 15 min