Ruhan du Toit reg om Vaal te 'rock'

Loading player...
Maak gereed vir een van die grootste dae in die Vaal vanjaar – Rocking the Vaal: 'n Afrikaanse viering van kos, musiek en gemeenskap! Sluit aan by Emerald Resort in Vanderbijlpark op 16 Maart 2024 vir 'n ongelooflike dag gevul met sterre en welwillendheid! Good Morning Breakfast het met hom gesels.
28 Feb 2024 12AM English South Africa Entertainment News · Music Interviews

Other recent episodes

Weet jy regtig hoe lyk die liefde? Madeleen Steenkamp gesels oor liefdes tale

Die Good Morning Breakfast gesels met kliniese sielkundige Madeleen Steenkamp, wat al meer as 33 jaar in Bloemfontein praktiseer. Madeleen spedialiseer in verhoudings en ook seksterapie. Ons praat oor "Love Languages" en hoe belangrik dit is om met jou maat jou liefdes taal en behoeftes te kommunikeer.
11 Feb 1AM 5 min