Liana Weideman vra Barend Howard die ‘ja-woord’ op Skrikkeldag

Loading player...
Op die Joyride, het Nico van der Westhuizen, Nikki van der Linde en Kayla Barker gesorg dat die dag afsluit op ’n hoë musikale noot, asook die gebruiklike Skrikkeldag huweliksaanbod – die keer van Theunissen. Liana Weideman het Barend Howard die ‘ja-woord’ gevra en dié twee se storie het die span asook van die luisteraars wat gelukwense ingestuur het, in trane gehad.
29 Feb 2024 10AM English South Africa Comedy · Technology

Other recent episodes

Weird Wide Web - Sal hierdie sap jou dors les?

Anime-konvensies is bekend daarvoor dat hulle oor die algemeen ’n paar eienaardige aantreklikhede het. Hierdie moet egter die mees ongewone wees wat ons nog ooit gesien het.
4 Jun 9AM 3 min

Weird Wide Web - Modetendens of modeflater

’n Australiese maatskappy het viraal gegaan vir die skep van een van die mees ongewone lingerie-stukke ooit – onderklere versier met regte taksidermiese rotte.
1 Jun 9AM 2 min