Yolanda en Alex du Pisani van Viljoenskroon kry verrassing op Skrikkeldag

Loading player...
’n Laaste groot hoogtepunt van die dag was die aankondiging van die wenner van vliegkaartjies vir iemand wat nog nooit op ’n vliegtuig gevlieg het nie. Yolanda en Alex du Pisani van Viljoenskroon sal eersdaags hierdie ervaring op hul wenslys afmerk. Dit was ook die dag Alex se verjaarsdag en die paartjie vier op die 1ste Maart hul huweliksherdenking.
29 Feb 2024 10AM English South Africa Comedy · Technology

Other recent episodes

Weird Wide Web - Sal hierdie sap jou dors les?

Anime-konvensies is bekend daarvoor dat hulle oor die algemeen ’n paar eienaardige aantreklikhede het. Hierdie moet egter die mees ongewone wees wat ons nog ooit gesien het.
4 Jun 9AM 3 min

Weird Wide Web - Modetendens of modeflater

’n Australiese maatskappy het viraal gegaan vir die skep van een van die mees ongewone lingerie-stukke ooit – onderklere versier met regte taksidermiese rotte.
1 Jun 9AM 2 min