GMB word viermanskap met Nadine Blom!

Loading player...
Sanger Nadine Blom sluit vanaf 1 April 2024 aan by Shandor Potgieter, Margaret Whitfield en John Walland.
29 Feb 2024 12AM English South Africa Entertainment News · Music Interviews

Other recent episodes

Hy’s hier… die Boertjie voor my deur!

Irene Louise van Wyk bring ’n splinternuwe treffer wat jou laat glimlag, sing en sommer dans op die stoep. 🌻💃 Met “Boertjie Voor My Deur” gee sy ’n knipoog na plaaslewe, liefde en daai lekker boer-charm wat niemand kan weerstaan nie. Sit jou vellies aan, draai die volume oop en…
21 Nov 1AM 3 min