Anneli van Rooyen "Daar was 'n paar wilde aande in die 80's"

Loading player...
Anneli van Rooyen breek haar jare lange stilte en deel meer oor haar kleurvolle loopbaan en hoe dit voel om 40 jaar later weer bo aan die "charts" te wees.
5 Mar 2024 12AM English South Africa Entertainment News · Music Interviews

Other recent episodes

Weet jy regtig hoe lyk die liefde? Madeleen Steenkamp gesels oor liefdes tale

Die Good Morning Breakfast gesels met kliniese sielkundige Madeleen Steenkamp, wat al meer as 33 jaar in Bloemfontein praktiseer. Madeleen spedialiseer in verhoudings en ook seksterapie. Ons praat oor "Love Languages" en hoe belangrik dit is om met jou maat jou liefdes taal en behoeftes te kommunikeer.
11 Feb 1AM 5 min