Sake van die Hart

--:--
Bets Smith, ‘n talentvolle skrywer met 30 jaar se ondervinding en 35 boeke wat in verskeie genres gepubliseer is, kom verduidelik vir ons wat dit vat om ‘n suksesvolle skrywer te wees. Willie Strauss verduidelik vir ons hoe om ons koeke klam te hou en Graffiti Boeke se top verkopers word aangekondig.
17 Mar Afrikaans Explicit South Africa Books · Society & Culture

Other recent episodes

Die Digter van Nantes

Kom ontmoet Lluyle Arendse, ‘n Weskaapse rapper turned poet wat nou sy fokus na Afrikaans verskuif het. Willie Strauss deel tips en trieks om pasta geregte te maak soos jy nog net in die restaurante geproe het en Leonie van Rensburg vertel ons van opwindende nuwe boeke.
23 Feb 18 min

Seks en Skrik in die Suburbs

Ek gesels met Erla-Mari Diedericks, topverkopende skrywer van erotiek en spanningsverhale oor seks en die dinge wat ons in die suburbs laat skrik.
10 Feb 17 min