Verwagte reënval in die Noord- en Oos-Kaap, asook die suidelike dele van die Vrystaat

Loading player...
Met die onvoorspelbaarheid van die weerstoestande in Suid-Afrika, is daar toenemende onsekerheid oor die vooruitsigte vir reënval in die Noord- en Oos-Kaap, sowel as die suidelike dele van die Vrystaat.
28 Mar 2024 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Yara Mila kan help daarmee!

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Die groot vraag is hoe verseker produsente koste- en hulpbron effektiwiteit, wanneer dit kom by plantvoeding? Isabel van Tonder gesels met Petro Genede, Kommersiele bestuurder van Yara Suid-Afrika, in die noorde, om meer uit te vind van die Yara Mila produk.
8 Oct 11PM 3 min