Shandor en Pieter Moller sweet vir 'n beter toekoms vir kinders

Loading player...
Shandor en Pieter Moller sal die komende sondag aan die 25ste Two Oceans deel neem om fondse in te samel vir Mosaic SA, 'n liefdadigheids organisasie wat na kinders se fisiese en emosionele welstand omsien.
8 Apr 2024 2AM English South Africa Entertainment News · Music Interviews

Other recent episodes

Weet jy regtig hoe lyk die liefde? Madeleen Steenkamp gesels oor liefdes tale

Die Good Morning Breakfast gesels met kliniese sielkundige Madeleen Steenkamp, wat al meer as 33 jaar in Bloemfontein praktiseer. Madeleen spedialiseer in verhoudings en ook seksterapie. Ons praat oor "Love Languages" en hoe belangrik dit is om met jou maat jou liefdes taal en behoeftes te kommunikeer.
11 Feb 1AM 5 min