Wandile Sihlobo kwartaaloorsig: Lewendehawe en pluimvee

Loading player...
Ons luister vandag na die tweede episode in die reeks waartydens OFM Agri se Robyn Schutte en landbousakekamer, Agbiz, se hoofekonoom Wandile Sihlobo, gesels oor die stand van landbou die laaste kwartaal…
15 Apr 2024 11AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Yara Mila kan help daarmee!

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Die groot vraag is hoe verseker produsente koste- en hulpbron effektiwiteit, wanneer dit kom by plantvoeding? Isabel van Tonder gesels met Petro Genede, Kommersiele bestuurder van Yara Suid-Afrika, in die noorde, om meer uit te vind van die Yara Mila produk.
8 Oct 11PM 3 min