Lesotho-Hoogland-waterprojek: ses maande sluiting wek kommer

Loading player...
Die aankondiging van die beplande ses maande sluiting van die Lesotho-Hoogland-waterprojek vir tegniese onderhoudswerk, wek kommer, veral onder gemeenskappe en produsente in die Oos-Vrystaat.
“Ons is uiters bekommerd," vertel skakelbeampte van die Mafube besigheidsforum, Jacques Jansen van Vuuren.
21 Apr 2024 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Yara Mila kan help daarmee!

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Die groot vraag is hoe verseker produsente koste- en hulpbron effektiwiteit, wanneer dit kom by plantvoeding? Isabel van Tonder gesels met Petro Genede, Kommersiele bestuurder van Yara Suid-Afrika, in die noorde, om meer uit te vind van die Yara Mila produk.
8 Oct 11PM 3 min