Sonja Herholdt gesels op Good Morning Breakfast oor Harlekyn se nuwe baadjie

Loading player...
“Harlekyn” is een van daardie liedjies met ’n sterk melodie, lirieke en ’n verhaal wat dit tydloos maak, gesels Sonja Herholdt oor die nuwe baadjie wat haar treffer van 1979 pas gekry het.
24 Apr 2024 2AM English South Africa Entertainment News · Music Interviews

Other recent episodes

Weet jy regtig hoe lyk die liefde? Madeleen Steenkamp gesels oor liefdes tale

Die Good Morning Breakfast gesels met kliniese sielkundige Madeleen Steenkamp, wat al meer as 33 jaar in Bloemfontein praktiseer. Madeleen spedialiseer in verhoudings en ook seksterapie. Ons praat oor "Love Languages" en hoe belangrik dit is om met jou maat jou liefdes taal en behoeftes te kommunikeer.
11 Feb 1AM 5 min