#DieGrootTrek - Biddag 2024 (Heinz & Alette Winckler)

Loading player...
Doepie en Nina gesels met Heinz en Alette oor verhoudings (van jou skoonma, die mammas by die skool tot jou landsgenoot) en hoe ons mekaar beter, in liefde kan hanteer.
29 Apr 2024 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Winter brandgevare

Distriks operasionele bevelvoerder Sentrale streek Stad Tshwane Brandweer, Jas Kruger, het kom kuier op #ONTBYT met Doepie en Nina Coetzer, om te gesels oor brandgevaar en veiligheid vir die opkomende Winter brandseisoen. NOODNOMMER om te bel: 112 (op selfoon).
4 May 14 min