Wat maak jy as jy bietjie meer risiko vir jou beleggingplan soek?

--:--
Drikus Combrinck, bestuurshoof van Capicraft en Elke Brink, direkteur en adviseur by PSG Route 21 beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak.
30 Apr 2024 Afrikaans South Africa Investing · Careers

Other recent episodes

‘n Tee vol drome

Lize Mouton, stigter van Lize Mouton Collection (LMC), gesels oor haa besigheid.
20 May 22 min