Bloemskou 2024 reuse sukses

Loading player...
Verteenwoordigers van die landbousektor het in groot getalle opgeruk by vanjaar se Bloemskou. OFM Agri se Robyn Schutte het met hoof uitvoerende bestuurder van Bloemskou, Elmarie Prinsloo, gesels..
5 May 2024 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Yara Mila kan help daarmee!

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Die groot vraag is hoe verseker produsente koste- en hulpbron effektiwiteit, wanneer dit kom by plantvoeding? Isabel van Tonder gesels met Petro Genede, Kommersiele bestuurder van Yara Suid-Afrika, in die noorde, om meer uit te vind van die Yara Mila produk.
8 Oct 11PM 3 min