Die betekenis van die lewe van Moses

--:--
In die potgooi van hierdie aanbieding van die program Delf Steeds Dieper wat op Vrydag 3 Mei 2024 uitgesaai word, kan jy gerus verder saam kuier en dink en indrink oor die betekenis van die lewe van Moses. Denise Woods neem die verhaal van Daniel Lindley verder, oom Willie Marais bring ‘n boodskap vir ouers en kinders wat baie kosbaar is in ons Vader en nooit sal oud word nie. Verder is daar lekker musiek en ‘n klein verrassing aan die einde. Luister gerus na hierdie program.
3 May 2024 Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Delf Steeds Dieper - 25 Julie 2025

Andermaal ‘n heerlik om ‘n ateljee vol mens te ontvang wat gesels oor die belangrikste opdrag wat ons Messias ons gegee het: Gáán en maak dissipels!! Bennie Mostert, Marianne Peak en Roy Steward gesels saam oor die belangrikste opdrag ooit – “Gaan en maak dissipels!” Hoe doen ons dit? Hoe…
25 Jul 1 hr 37 min

Delf Steeds Dieper 18 Julie 2025

Heerlike voorreg om ‘n ateljee vol mens te ontvang wat gesels oor die belangrikste opdrag wat ons Messias ons gegee het: Gáán en maak dissipels!! Bennie Mostert sal ons prakties leer hoe om met hierdie geweldige opdrag om te gaan. Daar sal ook twee ekstra gaste wees om elke luisteraar…
18 Jul 1 hr 33 min

Delf Steeds Dieper 11 Julie 2025

Twee gaste wat gesels oor genesing – een in ons fisiese liggaam – Rene Testa en die tweede oor genesing in ons gees, Marianne Peak. Moet seblief nie hierdie twee dames se bydrae misloop nie – hulle praat albei van lewens veranderende dinge. Die vertellings van Elizabeth Jordaan oor die…
11 Jul 1 hr 34 min

Delf Steeds Dieper - 4 Julie 2025

Verstaan ons die belangrikheid van brein ontwkkeling? Riki Kotze is 'n dame wat spesialiseer daarin om kinders sowel as volwassenes te help om die brein nie net te ontwikkel nie, maar wakker te hou! Kom luister gerus en leer! Ons is immers nooit te laat om te leer nie! Die…
4 Jul 1 hr 34 min

Delf Steeds Dieper - 27 Junie 2025

Dit was nog altyd my voorreg om Bennie Mostert uit te saai – en Bennie het ons kom seën met ‘n besondere boodskap oor die belangrikheid daarvan dat ons dissipels van Jesus moet wees en dat ons betrokke moet raak daarby dat nog meer mense dissipels van Jesus word! Bennie…
27 Jun 1 hr 28 min