Gesondheidsake: Hipertensie - Hartenbos Apteek 08 Mei 2024

--:--
Bianca verduidelik meer oor hoë bloeddruk wat 'n algemene toestand is wat die liggaam se are beïnvloed. As jy hoë bloeddruk het, is die krag van die bloed wat teen die arteriewande druk, deurgaans te hoog. Die hart moet dan harder werk om bloed te pomp. Bloeddruk word gemeet in millimeter kwik (mm Hg).
Oor die algemeen is ‘n normale bloeddruk ongeveer 120/80.
8 May Afrikaans South Africa Health & Fitness · Alternative Health

Other recent episodes

Geestesgesondheid - 30 Oktober 2024

GESONDHEIDSAKE: Oktober is Geestesgesondheidsmaand, en ons gedagtes kan 'n groot invloed op ons emosionele gesondheid hê. Gerda van The Local Choice Pharmacy Hartenbos vertel dat wetenskap bewys dat ons gedagtes, 'n geweldige impak op ons gesondheid het. Maar hoe verander ons, ons gedagtes? Daar is baie nuwe verwikkelinge by Hartenbos…
31 Oct 15 min

Gesondheidsake - Die Immuunstelsel - 3 Oktober 2024

Vandag praat Bianca oor die imuunstelsel en wat dit kan beinvloed asook die impak wat sekere vitamiene en minerale op die imuunstelsel het. Bianca noem daar is 2 tipes immuniteit, watter impak die spysvertering op die immuunfunksie het asook wat die impak van Inflammasie en oksidatiewe stres op die imuunstelsel…
9 Oct 11 min

Moringa Active - 25 September 2024

Betaalde promosie - Gerda vertel meer van Moringa Active, waarom dit so voordeling is asook die verskil wat sy gesien het met skanderings. Luister gerus weer na die gesondheidsvoordele wat Moringa Active bied.
25 Sep 11 min