Naweek Aktueel gesels met Nadine Blom oor die gevare van sosiale media

--:--
Kinders, tieners veral word maklik ingesuig in aktiwiteite en voorstelle op sosiale media. Misdadigers van allerlei aard bekom sensitiewe materiaal en dreig die prooi daarmee af. Nadine Blom gesels oor hierdie belangrike saak.
5 May 2024 Afrikaans South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Die effek van Leierskap

Jannie Pelser en gaste, Brand Pretorius, Jurie Schoeman en Tim du Plessis, gesels vandag oor die effek van leierskap - positief of negatief
2 Aug 53 min

Tears Foundation

Jannie Pelser gesels vandag met Celeste Louw van die Tears Foundation
19 Jul 49 min