#DieGrootTrek - Per Gessle van Roxette

Loading player...
'n Bekende naam in elke Suid-Afrikaanse huis is Roxette. Per Gessle gesels met Doepie en Nina oor hulle Toer na SA in 2025 wat pas bekend gemaak is en vertel ook bietjie meer oor hoe die groep ontstaan het en hoe hulle musiek verander het oor die jare.
3 May 2024 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Winter brandgevare

Distriks operasionele bevelvoerder Sentrale streek Stad Tshwane Brandweer, Jas Kruger, het kom kuier op #ONTBYT met Doepie en Nina Coetzer, om te gesels oor brandgevaar en veiligheid vir die opkomende Winter brandseisoen. NOODNOMMER om te bel: 112 (op selfoon).
4 May 14 min