Agri Noord-Kaap bou vir die toekoms

Loading player...
Op die vooraand van Graan SA se NAMPO Oesdag waar duisende besoekers verwag word, hoor ons van georganiseerde landbou-organisasies oor waarom betrokkenheid op hierdie vlak van kardinale belang is. Vanoggend hoor ons van Agri Noord-Kaap se Willem Symington.
12 May 2024 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Yara Mila kan help daarmee!

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Die groot vraag is hoe verseker produsente koste- en hulpbron effektiwiteit, wanneer dit kom by plantvoeding? Isabel van Tonder gesels met Petro Genede, Kommersiele bestuurder van Yara Suid-Afrika, in die noorde, om meer uit te vind van die Yara Mila produk.
8 Oct 11PM 3 min