#DieGrootTrek - Danny Smoke Enkelsnit (Stadig)

Loading player...
Danny se eerste vol album het uitgekom in 2019 en hy het die kitaar en pen weer afgestof vir iets nuut. Hy kom kuier vandag om te gesels oor sy musiek loopbaan as solo kunstenaar en wat die nuwe "Danny Smoke" klank inhou met die vrystelling van sy nuwe enkelsnit "STADIG".
10 May 2024 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Winter brandgevare

Distriks operasionele bevelvoerder Sentrale streek Stad Tshwane Brandweer, Jas Kruger, het kom kuier op #ONTBYT met Doepie en Nina Coetzer, om te gesels oor brandgevaar en veiligheid vir die opkomende Winter brandseisoen. NOODNOMMER om te bel: 112 (op selfoon).
4 May 14 min