
Harvest Bags steeds by Graan SA se Nampo Oesdag
--:--
Deon van Wyk gesels weer met Pulane Nel-Sekepe oor sy besigheid, watter produkte en dienste gelewer word en waar mense hulle kan kry by Nampo.