Ruan Pienaar "Dis dag een van my aftrede en ek het al reeds gewerk"

Loading player...
Voormalige Wêreld Beker wenner Springbok, Ruan Pienaar het as professionele speler afgetree. Hy deel meer oor die nuwe fase van sy lewe en kyk ook terug op van sy hoogte punte.
20 May 2024 2AM English South Africa Entertainment News · Music Interviews

Other recent episodes

Weet jy regtig hoe lyk die liefde? Madeleen Steenkamp gesels oor liefdes tale

Die Good Morning Breakfast gesels met kliniese sielkundige Madeleen Steenkamp, wat al meer as 33 jaar in Bloemfontein praktiseer. Madeleen spedialiseer in verhoudings en ook seksterapie. Ons praat oor "Love Languages" en hoe belangrik dit is om met jou maat jou liefdes taal en behoeftes te kommunikeer.
11 Feb 1AM 5 min