Klimaatsverandering: hoe meet ons landbouers se bydrae?

Loading player...
Klimaatsverandering en die mens se reaksie daarop in terme van boerdery praktyke en wetgewing bly ‘n taai toffie. Ontleders is dit egter eens dat voedselsekerheid en klimaatslimboerdery hand-aan-hand gaan. Ons hoor van meteoroloog Anika de Beer, die rooivleisbedryfdienste se Dewald Olivier, Nedbank se John Hudson en Agri SA se Johan Kotze in gesprek tydens ‘n paneelbespreking by NAMPO Oesdag verlede week…
21 May 2024 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Yara Mila kan help daarmee!

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Die groot vraag is hoe verseker produsente koste- en hulpbron effektiwiteit, wanneer dit kom by plantvoeding? Isabel van Tonder gesels met Petro Genede, Kommersiele bestuurder van Yara Suid-Afrika, in die noorde, om meer uit te vind van die Yara Mila produk.
8 Oct 11PM 3 min