Wen met Sparta Kalf Klub

Loading player...
Suid Afrika en veral die Vrystaat het wêreldklas beesboere en Sparta wil soveel as moontlik van hierdie uitstekende genetika direk by die beesboer aankoop. OFM Agri se Robyn Schutte gesels met Charles Mathewson oor die Sparta Kalfklub en ‘n opwindende Kompetisie.
2 Jun 2024 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Yara Mila kan help daarmee!

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Die groot vraag is hoe verseker produsente koste- en hulpbron effektiwiteit, wanneer dit kom by plantvoeding? Isabel van Tonder gesels met Petro Genede, Kommersiele bestuurder van Yara Suid-Afrika, in die noorde, om meer uit te vind van die Yara Mila produk.
8 Oct 11PM 3 min