Agri Noordwes oor betreding

Loading player...
Die onwettige betreding van privaat eiendom is ter sprake wanneer dit kom by die beskerming van eiendomsreg en is een van die klagte wat gebring moet word wanneer landbouers betreders op hul plase betrap wat onwettig jag met veral honde, wat deesdae ‘n groot probleem geword het, asook wanneer mense onwettig op plase kom vestig. OFM Inhoudsbestuurder, Elzette Boucher-Kruger, het vroeër met Agri Noordwes se Boeta du Toit en Naude Pienaar gesels oor hoe hulle hierdie misdaad in die provinsie aanvaar en aanspreek….
25 Jun 2024 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Yara Mila kan help daarmee!

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Die groot vraag is hoe verseker produsente koste- en hulpbron effektiwiteit, wanneer dit kom by plantvoeding? Isabel van Tonder gesels met Petro Genede, Kommersiele bestuurder van Yara Suid-Afrika, in die noorde, om meer uit te vind van die Yara Mila produk.
8 Oct 11PM 3 min