Gretha Wiid - Matteus 5:44

Loading player...
”Maar Ek sê vir julle: Julle moet jul vyande liefhê; seën die wat vir julle vervloek, doen goed aan die wat vir julle haat, en bid vir die wat julle beledig en julle vervolg” MATTHÉÜS‬ ‭5‬:‭44‬ ‭AFR53‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬‬
23 Jun 2024 11PM English South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Ernie de Meyer - 1 PETRUS‬ ‭5‬:‭10

‬‬‬‬ ‬‬‬In sy genade het God julle geroep om in Christus deel te hê aan sy ewige heerlikheid. Nadat julle ’n kort tydjie swaargekry het, sal Hy julle self weer herstel; Hy sal julle moedig, sterk en standvastig maak. 1 PETRUS‬ ‭5‬:‭10‬ ‭NLV‬‬‬‬‬‬‬‬
16 Apr 1AM 2 min

Henry Pike - JEREMIA‬ ‭30‬:‭17

Ek sal julle gesond maak en julle wonde genees,” sê die Here, “omdat julle ’n verstoteling genoem word: Sion, vir wie niemand omgee nie. JEREMIA‬ ‭30‬:‭17‬ ‭NLV‬‬‬‬‬‬‬‬
15 Apr 1AM 3 min

Lynette Beer - JOËL‬ ‭2‬:‭26

Dan sal julle oorvloedig eet en versadig wees en die Naam van die Here julle God prys wat wonderbaar met julle gehandel het, en my volk sal in ewigheid nie beskaamd staan nie. JOËL‬ ‭2‬:‭26‬ ‭AFR53‬‬‬‬‬‬‬‬
14 Apr 1AM 2 min