Adian Claassen "Die toekoms van Suid Afrika se nuwe fietsry ster lyk blink"

Loading player...
Adian Claassen neem sy plek op die podium met selfvertroue in, maar dit is gepaartgaande met baie opofferings. Aidian is tans in Ierland om SA te verteenwoordig in die Tour of Ireland Junior fiets toernooi.
4 Jul 2024 1AM English South Africa Entertainment News · Music Interviews

Other recent episodes

Weet jy regtig hoe lyk die liefde? Madeleen Steenkamp gesels oor liefdes tale

Die Good Morning Breakfast gesels met kliniese sielkundige Madeleen Steenkamp, wat al meer as 33 jaar in Bloemfontein praktiseer. Madeleen spedialiseer in verhoudings en ook seksterapie. Ons praat oor "Love Languages" en hoe belangrik dit is om met jou maat jou liefdes taal en behoeftes te kommunikeer.
11 Feb 1AM 5 min