My Conditioning Coach, Morne Casteleyn " Kinders neem defnitief deel op 'n ander vlak as destyds"

Loading player...
Waar trek mens die lyn tussen pret en 'n profesionele loopbaan in die toekoms vir jou kind? Morne Casteleyn van My Conditioning Coach fokus op die belangrikheid van balans maar ook die opofferings wat gemaak gaan moet word as jou kind bo-gemiddeld wil presteer.
4 Jul 2024 2AM English South Africa Entertainment News · Music Interviews

Other recent episodes

Weet jy regtig hoe lyk die liefde? Madeleen Steenkamp gesels oor liefdes tale

Die Good Morning Breakfast gesels met kliniese sielkundige Madeleen Steenkamp, wat al meer as 33 jaar in Bloemfontein praktiseer. Madeleen spedialiseer in verhoudings en ook seksterapie. Ons praat oor "Love Languages" en hoe belangrik dit is om met jou maat jou liefdes taal en behoeftes te kommunikeer.
11 Feb 1AM 5 min