Wentzel soek 'n meisie wat kan vas dans

Loading player...
Wentzel kuier op die Good Morning Breakfast en vertel meer oor sy nuwe treffer Meisies wat kan vas dans. Toe Wentzel sy oë uitvee toe is die nuwe song sommer nommer 1 op al wat 'n platform is... en dit alles vir Boer van Windburg
12 Jul 2024 2AM English South Africa Entertainment News · Music Interviews

Other recent episodes

Weet jy regtig hoe lyk die liefde? Madeleen Steenkamp gesels oor liefdes tale

Die Good Morning Breakfast gesels met kliniese sielkundige Madeleen Steenkamp, wat al meer as 33 jaar in Bloemfontein praktiseer. Madeleen spedialiseer in verhoudings en ook seksterapie. Ons praat oor "Love Languages" en hoe belangrik dit is om met jou maat jou liefdes taal en behoeftes te kommunikeer.
11 Feb 1AM 5 min