#DieGrootTrek - Dag in die lewe van - Profesionele Jagter

Loading player...
Francois Haasbroek is 'n professionele jagter en is ongelooflik passievol oor diere en die natuur. Ons gesels vandag met hom oor sy beroep en die wanindruk wat mense het oor wat hy doen en ook sy hoogte- en laagtepunte.
15 Jul 2024 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Winter brandgevare

Distriks operasionele bevelvoerder Sentrale streek Stad Tshwane Brandweer, Jas Kruger, het kom kuier op #ONTBYT met Doepie en Nina Coetzer, om te gesels oor brandgevaar en veiligheid vir die opkomende Winter brandseisoen. NOODNOMMER om te bel: 112 (op selfoon).
4 May 14 min