Kuberveiligheid vir besighede

Loading player...
Grootskaalse wanorde het onlangs losgebars in openbare hospitale nadat kuberkrakers die staat se laboratoriums verlam het. Die krakers het toegeslaan op die rekenaarstelsel waar alle pasiënte in in staats-hospitale en klinieke se inligting gehou word.
‘n Kenner in kuberveiligheid van die Check Points Workspace Solutions, Shayimmamba Conco vertel aan OFM se Robyn Schutte waarom besighede hulle kuberveiligheid moet opskerp.
11 Jul 2024 12PM English South Africa Business · Daily News

Other recent episodes