Chip4Charity begunstigde: Voetlig Bediening

Loading player...
Voetlig het 13 jaar lank onverpoosd gewerk om armoede in Orkney te verlig, met die fokus op die Afrikaanse gemeenskap. Hulle verskaf noodsaaklike kos, dagsorg en vervoer vir behoeftige gesinne, veral dié van Orkney Vaal, Blakeweg en Parksig. Help hulle om 'n permanente tuiste te verseker en ondersteun noodsaaklike programme, insluitend ons opwindende Projek Nemo, wat daarop gemik is om 13 minderbevoorregte kinders te neem om die see vir die eerste keer te sien.
19 Jul 2024 3AM English South Africa Entertainment News · Music Interviews

Other recent episodes

Weet jy regtig hoe lyk die liefde? Madeleen Steenkamp gesels oor liefdes tale

Die Good Morning Breakfast gesels met kliniese sielkundige Madeleen Steenkamp, wat al meer as 33 jaar in Bloemfontein praktiseer. Madeleen spedialiseer in verhoudings en ook seksterapie. Ons praat oor "Love Languages" en hoe belangrik dit is om met jou maat jou liefdes taal en behoeftes te kommunikeer.
11 Feb 1AM 5 min