Media tot Mielielande: Christel Basson

Loading player...
Hierdie Augustusmaand leer OFM Agri meer oor uitblinkers in landbou. Vandag se bedryfsvertakking is bemarking en Robyn Schutte gesels met Christelle Basson, bemarkings- en kommunikasiebestuurder by OVK.
5 Aug 2024 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Yara Mila kan help daarmee!

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Die groot vraag is hoe verseker produsente koste- en hulpbron effektiwiteit, wanneer dit kom by plantvoeding? Isabel van Tonder gesels met Petro Genede, Kommersiele bestuurder van Yara Suid-Afrika, in die noorde, om meer uit te vind van die Yara Mila produk.
8 Oct 11PM 3 min