RPO Vrystaat oor moontlike afskaffing van BTW op hoender

Loading player...
Johan Gunter gesels met Nico Buys, voorsitter van die RPO in die Vrystaat oor die moontlike afskaf van BTW op gebeende hoender.
6 Aug 2024 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Yara Mila kan help daarmee!

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Die groot vraag is hoe verseker produsente koste- en hulpbron effektiwiteit, wanneer dit kom by plantvoeding? Isabel van Tonder gesels met Petro Genede, Kommersiele bestuurder van Yara Suid-Afrika, in die noorde, om meer uit te vind van die Yara Mila produk.
8 Oct 11PM 3 min