Gernie Botha - Vrystaat Landbou jaarkongres 2024

Loading player...
Vrystaat Landbou vier vanjaar 120 jaar as ge-organiseerde landbou-organisasie en hul jaarkongres vind ook tot Donderdag in Bloemfontein plaas. OFM Agri se Pieter Moller woon dit by...
7 Aug 2024 4AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Yara Mila kan help daarmee!

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Die groot vraag is hoe verseker produsente koste- en hulpbron effektiwiteit, wanneer dit kom by plantvoeding? Isabel van Tonder gesels met Petro Genede, Kommersiele bestuurder van Yara Suid-Afrika, in die noorde, om meer uit te vind van die Yara Mila produk.
8 Oct 11PM 3 min