EU se olie-invoere vanaf Rusland, dubbele standaarde?

Loading player...
In onlangse mediaberigte word rapporteer dat ondermeer die Europese Unie saam met Amerika, streng sanksies teenoor Rusland handhaaf om druk op Rusland te plaas om die oorlog in Oekraïne te beëindig, maar die berig handel eintlik oor die rekord aantal olie invoere deur die EU vanaf Rusland wat eintlik die Russiese ekonomie genoeg stimuleer om die Oekraïne oorlog te finansier. Dis hierdie dubbele standaarde wat baie weier strek as net die Russiese oorlog, of hoe? Agri SA adjunkpresident Nicol Jansen gesel met OFM se Shandor Potgieter hieroor.
8 Aug 2024 2AM Afrikaans South Africa News · Earth Sciences

Other recent episodes

Pannar Suksesverhaal: Johan Swan oor die rol van ondersteuning wat net so belangrik is

Van genetika tot agronomiese kennis en ondersteuning, glo Pannar daarin om saam met boere te werk aan oplossings wat vertroue in besluitneming gee. Pannar Saad is ’n voorloper-saadverskaffer in Afrika, met ’n gefokusde portefeulje van toppresterende mielie-, sonneblom-, sojaboon- en graansorghumkultivars. Want wanneer dit by boerdery kom, gaan sukses oor…
14 Sep 5AM 3 min

Pannar Suksesverhaal: Johan Swan oor die sukses ten spyte van uitdagings

Vir Johan is sukses nie net die resultaat van een goeie besluit nie. Dit kom deur deeglike bestuur, die regte hulpbronne, en genetika waarop jy kan staatmaak. Pannar Saad glo daarin om saam met boere aan oplossings te werk wat hul vertroue in hul besluitneming gee. Met ’n gefokusde saadportefeulje…
14 Sep 5AM 3 min

Bek-en-klouseer: Wat is die plan?

Gedurende 'n paneelbespreking by NAMPO Alfa het dr. Dave Migley van die Herkouerveterinere Vereniging van Suid-Afrika, Jaco Liebenberg van Beefmaster-voerkraal en Dewald Olivier van RMIS met Landbouweekblad-redakteur, Chris Burgess, gesels.
16 Oct 2025 10AM 9 min