UV-Navorsers gebruik sampioene om troebel water te suiwer

Loading player...
Sampioene is kampioene as dit by die filtrering van afvalwater kom. Navorsers aan die Universiteit van die Vrystaat gebruik mykofilters, om water in die Qwa-Qwa streek te filtreer. OFM Agri se Robyn Schutte het met PhD-student, Sanele Mnkandla, gesels oor die navorsing.
16 Sep 2024 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Yara Mila kan help daarmee!

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Die groot vraag is hoe verseker produsente koste- en hulpbron effektiwiteit, wanneer dit kom by plantvoeding? Isabel van Tonder gesels met Petro Genede, Kommersiele bestuurder van Yara Suid-Afrika, in die noorde, om meer uit te vind van die Yara Mila produk.
8 Oct 11PM 3 min